Baba Erasmus se eerste kamer

Aan die voet van die Groenberg in Wellington is ‘n seuntjie met die naam Hercules. Sy eerste kamer was eers Mamma se kantoor, en daarom moes ons dit omskep in ‘n sagte landing wat gepas is vir hierdie mooi vlieënierspaar se seun. Dit vat nie ‘n massiewe begroting om ‘n mooi en geordende babakamer te […]

Twee susters se nuwe sagte landing

’n Pa van drie uiteenlopende dogters het by Huisves aangeklop om te help om ’nruimte vol verborgenheid vir elke meisie te skep. Twee van die sussies wou graag ’n kamerdeel. Die probleem was ’n gebrek aan ruimte want albei is lief vir kunsvlyt-projekte.Dit help om ’n handige kliënt te hê wat houtwerk kan doen, want […]

Tammy se kombuis

’n Kombuis is die hart van die huis. Dit is waar die dag wakker raak met die fluit van ‘n ketel en die hoofstuk aan die einde van die dag ‘n maaltyd afgesluit word.  Om ‘n kombuis te verfris is om ‘n ruimte te skep wat verwelkomend, vertroostend en diep persoonlik is. Met die Rivierhuis […]

KONTAK
Maak gerus kontak deur die vorm in te vul, en ek kom terug na jou.